![]() |
My ou Polo...
Wel in Zuid Afrika het ons hierdie model wat in Europa beter bekend as SEAT Cordoba. Die motor het sy liewe begin as 'n 1.4i maar toe besef ek dis baie min krag en die hele enjin laat oordoen. Dis nou 'n 1.8i wat min of meer oor 100kW het....
Die hele bakwerk het ons in rooi ge-verf (paint???!?)... Die OZ 17inch wiele was briljant idee. Die agter-ligte was uit Braziele geimporteer. My Neders is 'n bietjie grof omdat ek Afrikaans is en probeer om Neders te skryf hier :p Die Polo was so pas verkoop en nou het ek al twee Vento's ;) ![]() ![]() ![]() |
Mooie auto hoor!!
Is deze hier in Nederland niet te koop (geweest) als polo classic? |
ja wij hadden hem als Polo Classic, maar dat front is duidelijk Seat
|
Echt netjes !! Achterlichten zijn perfect, passen erg goed bij de auto
|
Vette bak!! I like that ass
|
is wel een geinige polo classic.
|
mooi ding
|
heeft een beetje een a4 achterkant ..stoer ding
|
Quote:
Ek dink ook so, toe ek sien hoe die agterkant lyk met hierdie ligte, en dis nes soos 'n A4... |
All times are GMT +1. The time now is 11:37. |
Powered by vBulletin
Copyright ©2000 - 2025, Jelsoft Enterprises Ltd.